Kipsat? Voor Bbq

Algemeen
Bereidingstijd: Langer dan 2 uur
Maaltijdgang: / BBQ/Fondue
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:

Ingredienten:
VIR DIE SOSATIES:
stukkies hoenderbors
skyfies sampioene
skyfies paprika (greenpeppers)
skyfies uie
en stukkies droë perskes (appeloos sal ook kan as jy nie perskes kan vind nie)

VIR DIE MARINADE;
fyn gekapte mengsel van gemmer en knoffel
fijn gekapte uie
bietjie korrelmosterd
vrugte asyn
kan ook `n bietjie sterk hoender aftreksel daarby (so `n eetlepel)

Voorbereiding:


Bereidingswijze:
1. Ek marineer die hoendervleis in die sous vir ten minste een dag, en ryg dan die vars sampioene, green peppers, uie en stukkies perskes saam met die vleis op die stokkies voor dit gebraai word.
2. Braai daarna oor lae hitte terwyl jy steeds die marinade oor die sosaties drup tot dit gaar is.
3. Ek strooi sout oor op die vuur en sorg dat die vleis nie te droog word nie. Die perskes brand maklik swart plekke as die vuur te warm is. Lekker eksperimenteer.......

Oma's Oliebollen
Duitse keuken


Oliebollen Met Gekarameliseerd Fruit.
Nederlandse keuken


Klassieke Oliebollen
Nederlandse keuken


Oliebollen
Nederlandse keuken


Oliebollen (tutti-fruttibollen)
Nederlandse keuken


Oliebollen Volgens Christian Steevens
Nederlandse keuken


Oliebollen (amandelbollen)
Nederlandse keuken


Mijn Vaders Oliebollen
Nederlandse keuken


Oliebollen (abrikozenbollen)
Nederlandse keuken


Oliebollen.
Nederlandse keuken


Oliebollen
Kinderkeuken keuken


Zoete En Hartige Oliebolletjes
Nederlandse keuken


Oliebollen (appel-gember)
Nederlandse keuken


Champagne Met Een Tropische Oliebol
Nederlandse keuken


Oliebollen (ananas-appelbollen)
Nederlandse keuken


Appel-gemberoliebollen
Nederlandse keuken


Oudjaars Huzarensalade
Nederlandse keuken


Appel-gemberoliebollen
Nederlandse keuken


Oliebollen Van Mijn Vader
Nederlandse keuken


Oliebollen
Nederlandse keuken


©2014 Receptenboek.com - Email : info@receptenboek.com - Laatste update: 04-05-2024